GeoSmart

GeoSmart

Suid-Afrika beskik nou oor 'n akkurate, hoëresolusie-afbeelding van die land se terrein. SUDEM (digitale elevasiemodel vir die Universiteit Stellenbosch oftewel “Stellenbosch University Digital Elevation Model”) kombineer verskeie elevasiedatabronne om 'n grootliks superieure 3D-afbeelding van die land te bied.

Volg asseblief https://geosmart.space/products.html vir besonderhede oor hierdie produkte.

Vir meer inligting kliek hier of kontak InnovUS by +27 21 808 3826 of info@innovus.co.za
Kopiereg 2017 Innovus Technology Transfer, Alle Regte Voorbehou
Webtuiste deur NetMechanic ontwikkel