skip to content

Intellektuele Eiendom > IE Wet

    SOEK 

Daar word hiermee kennis gegee dat die President die volgende Wet goedgekeur het en dit word vir algemene inligting gepubliseer:

No. 51 of 2008: Intellectual Property Rights from Publicly Financed Research and Development Act, 2008.

Kragtens die bevoegdheid aan my verleen in artikel 17 van die Wet op Intellektuele Eiendomsreg van Openbare Gefinansierde Navorsing en Ontwikkeling, 2008 (No. 51 van 2008), maak ek, Grace Naledi Mandisa Pandor, hiermee die regulasies soos in die bylae hierby uiteengesit: Regulations made in terms of Section 17 of the Intellectual Property Rights from Publicly Financed Research and Development Act, 2008 (Act No. 51 of 2008).


Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart

© Kopiereg 2002 - 2012 | InnovUS, die tegnologie-oordragmaatskappy van Universiteit Stellenbosch.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie webtuiste mag op enige wyse of in enige vorm
gekopieer of gestoor word sonder die vooraf toestemming van InnovUS nie.

Stellenbosch University