Ons prosesse
InnovUS se bedrywighede is aan ‘n paar beheerprosesse onderworpe. Kliek op die betrokke skakel hieronder om meer uit te vind oor:
- ‘n Hoëvlak-oorsig oor die InnovUS-prosesse
- Die proses vir bekendmaking: tegnologie en sake-idees
- Die bekendmaking van tegnologie in ‘n navorsingskontrak
- Die proses vir die kommersialisering van tegnologiegevalle en -indienings (lisensies)
- Die proses vir die kommersialisering van sake-ideebekendmakings (afwentelmaatskappye)
