| Ontsluit intellektuele eiendom | 17/11/2011 |
|
In die sessies sal lig op die volgende aspekte gewerp word: “Wat is 'n patent?”, “Hoe kan Open Source programmatuur my help?” en “Wat is die doel van plantkwekers se regte?” |
|
| Dis nou die tyd om die węreld te verander… | 13/10/2011 |
|
Het jy 'n innoverende idee om tegnologie aan te wend om die wêreld 'n beter plek te maak? |
|
| Aandag aan alle bio-entrepreneurs | 03/10/2011 |
|
Die Gevorderde Bio-entrepreneurskap Slypskool Suid-Afrika (The Advanced BioEntrepreneurship Workshop South Africa) wat deur die Universiteit van Basel aangebied word, word van 6-7 Desember 2011 in Kaapstad gehou. |
|
| Innovasie Mavericks - Entreneurskapsaand | 19/09/2011 |
|
Is jy eiewillig onafhanklik en ambisieus en vasbeslote om jou doelwitte te bereik? Het jy 'n idee of navorsingprojek wat verband hou met sagteware wat jy in 'n produk of -diens wil omskep? |
|
| Innovasie Mavericks - Entreneurskapsaand | 19/07/2011 |
|
Is jy eiewillig onafhanklik en ambisieus en vasbeslote om jou doelwitte te bereik? Het jy 'n idee of 'n navorsingsprojek wat jy in 'n produk of diens wil omskep? |
|
| Aan alle blinkbrein entrepreneurs! | 19/04/2011 |
|
Is jy eiewys-onafhanklik, ambisieus en vasbeslote om jou doelwitte te bereik? Wil jy meer uitvind oor die kommersialisering van jou navorsing? InnovUS nooi alle voorgraadse en nagraadse studente in Natuurwetenskappe en Agriwetenskappe, navorsers, personeel en entrepreneurs van Universiteit Stellenbosch uit na hul tweede Entrepreneursaand in Mei! |
|
| Gespesialiseerde program vir aspirantentrepreneurs | 04/03/2011 |
|
Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool se ontwikkelingsafdeling, Executive Development Bpk. (USB-ED), en die Louis Group Business Academy bied vanjaar weer eens ’n program vir aspirantentrepreneurs aan. Hierdie program berus op die unieke samewerking tussen die Louis Group en USB-ED. Die Louis Group se sakebeginsels wat oor nege dekades as ’n suksesvolle familiebedryf ontwikkel is, word in die program deur die USB-ED se akademiese insigte ondersteun. Die inhoud van die program behels, maar is nie beperk tot, die beginsels van leierskap en bestuur, finansies en bemarking. Die program word op Maandag- en Donderdagaande oor ’n tydperk van 20 weke aangebied met twee innames per jaar in Januarie en Julie. Kliek op die skakels hieronder vir meer inligting oor die program of skakel InnovUS. |
|
| CHEMIES, MAGANIES OF ELEKTRONIESE INGENIEURSWESE, OF CHEMIE STUDENTE – VOOR OF NAGRAADS | 04/10/2010 |
|
Posisies vir 'n Patentprokureur in opleiding is beskikbaar by: VON SEIDELS PATENT PROKUREURS Geen regskwalifikasie word benodig nie maar die suksesvolle kandidaat sal bereid moet wees om 'n LLB graad deur UNISA te doen. Applikante kan hulle CVs stuur aan: Vir verdere inligting kontak: |
|
| Akademiese omgewing, regering en sakesektor byeen vir belangrike konferensie | 04/10/2010 |
|
|
|
| |
||
|
Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart |
Is jy nog steeds in die donker oor intellektuele eiendom? Dan moet jy seker maak dat jy InnovUS se volgende slypskool naamlik “Wat is intellektuele eiendom” bywoon.”
INNOVASIE MAVERICKS
INNOVASIE MAVERICKS
Navorsingswetenskap sal ondersoek en prestasie deur innovasie versnel word by die konferensie vir innovasie, navorsing en ontwikkeling wat op 6 en 7 Oktober 2010 in Johannesburg aangebied word. Die hoofspreker is Adam Habib, Visekanselier vir Navorsingsinnovasie en Bevordering: Universiteit Johannesburg. 