InnovUS e-nuus
Die InnovUS-nuusbrief word tweemaandeliks in elektroniese formaat gepubliseer. Daarin kan jy alles lees oor die innovasie- en kommersialiseringinfrastruktuur van Universiteit Stellenbosch, ons afwentelmaatskappye, nuwe tegnologie en al die nuus oor InnovUS. Of jy 'n uitvinder met blink idees is, of 'n belegger wat in moontlike inkoopgeleenthede belangstel, of iemand wat net graag meer oor wetenskaplike innovasies te wete wil kom, gebruik asseblief die vorm onderaan om jou besonderhede aan ons te stuur en ons stuur die InnovUS-nuusbrief aan jou. Of anders kan jy enige van die vorige uitgawes lees deur net op die skakels wat verskaf word, te kliek.
|
