Tegnologieë beskikbaar vir lisensiëring
InnovUS ondersteun Universiteit Stellenbosch se navorsers, studente en personeellede wat hulle navorsingsuitsette of uitvindsels wil kommersialiseer. Dit geskied òf deur die lisensiëring van intellektuele-eiendomsregte aan ‘n vennoot in die bedryf òf deur die stigting van ‘n maatskappy.
InnovUS kommersialiseer en help met die verdere ontwikkeling van tegnologie wat aan spesifieke bedryfbehoeftes voldoen. Kliek op InnovUS se tegnologieportefeulje hieronder om meer uit te vind oor nuwe tegnologieë binne daardie spesifieke bedryf:
|
||||||||||||||||||||||
|
|
|
||||||||||||||||||||
|
|
|
||||||||||||||||||||
