Mediese toestelle
Huidige tegnologieë binne die kategorie mediese toestelle word hieronder gelys. Kliek op die skakel vir nog inligting oor elke tegnologie. Die inligting is ook in pdf-formaat beskikbaar.
Toerusting
- Fluoroskopie-gesteunde naaldleiding
- Kunsmatige pols-oksimeter
- Monitor vir psigiatriese pasiënte
- FundoSkoop
- Nuwe gasheermerkers vir die snelle differensiasie tussen aktiewe TB-siekte en latente tuberkulose-infeksie. Toetsing vir TB-siektestatus
- Die gebruik van neuropeptied-VIP (vasoaktiewe intestinale peptied) en/of sy reseptor in die behandeling van chroniese MIV-infeksie
- Akkurater, vinniger kateterplasing
- Vloeimeter-monitor
Verbruiksgoedere
Ander
Kliek hier om 'n PDF met die inligting oor hierdie tegnologie te genereer.
