skip to content

Vrywaring

Die inligting in hierdie webtuiste is slegs vir algemene gebruik. Hoewel InnovUS probeer om die nuutste en korrekte inligting te verskaf, maak ons geen voorstelling of waarborge van enige aard, uitdruklik of geïmpliseer, oor die volledigheid, akkuraatheid, betroubaarheid, geskiktheid of beskikbaarheid met betrekking tot die webtuiste of die inligting, produkte, dienste of verwante grafika op die webtuiste vir enige doel nie. As jy dus op sulke inligting reken, doen jy dit op eie risiko.

In geen geval sal ons aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie, insluitend sonder beperking, indirekte of voortvloeiende verlies of skade, of enige verlies of skade hoegenaamd na aanleiding van die verlies van data of winste wat voortvloei uit of met betrekking tot die gebruik van hierdie webtuiste.

Op hierdie webtuiste sal jy ook skakels na ander webtuistes vind wat nie deur InnovUS beheer word nie. Ons het geen beheer oor die aard, inhoud en beskikbaarheid van sodanige webtuistes nie. Die plasing van enige skakels op hierdie webtuiste impliseer nie noodwendig ’n aanbeveling of onderskrywing van die sienings van die betrokke webtuistes nie.

Alles moontlik word gedoen om hierdie webtuiste in werking te hou. InnovUS aanvaar egter geen verantwoordelikheid vir en sal nie aanspreeklik gehou word as die webtuiste tydelik onbeskikbaar is as gevolg van tegniese kwessies buite ons beheer nie.

SOEK
Algemene vrae (FAQ) | Terreinkaart
NUUSBRIEF NUUSBRIEF
IE BELEID IE BELEID
INNOVUS GIDS INNOVUS GIDS
VIR UITVINDERS VIR UITVINDERS
DOKUMENTE AFGELAAI DOKUMENTE AFGELAAI
ONTMOET ONS NAVORSERS ONTMOET ONS NAVORSERS
InnovUS
InnovUS
InnovUS Technology Transfer (Edms.) Bpk.
De Beerstraat 15
Stellenbosch
7600
Suid-Afrika
Tel: (27) (21) 808-3826
Faks: (27) (21) 808-3913
Kliek hier vir 'n kaart na ons kantore.
InnovUS Volg ons op Facebook
Tektique
Kortkursusse

Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart

© Kopiereg 2002 - 2012 | InnovUS, die tegnologie-oordragmaatskappy van Universiteit Stellenbosch.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie webtuiste mag op enige wyse of in enige vorm
gekopieer of gestoor word sonder die vooraf toestemming van InnovUS nie.

Stellenbosch University