skip to content

Nuus en gebeure > Gebeure

    SOEK 

Aandag aan alle bio-entrepreneurs

03/10/2011
Gebeure >>

Aandag aan alle bio-entrepreneurs

Die Gevorderde Bio-entrepreneurskap Slypskool Suid-Afrika (The Advanced BioEntrepreneurship Workshop South Africa) wat deur die Universiteit van Basel aangebied word, word van 6-7 Desember 2011 in Kaapstad gehou. Alle Suid-Afrikaanse gegradueerdes jonger as 40 jaar wat al 'n bio-entrepreneurskapkursus voltooi het, kan aansoek doen, Maar moenie te lank wag nie, die aansoeke sluit op Vrydag 7 Oktober 2011. Kliek hier vir meer inligting of laai 'n aansoekvorm hier af.


Terug


Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart

© Kopiereg 2002 - 2012 | InnovUS, die tegnologie-oordragmaatskappy van Universiteit Stellenbosch.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie webtuiste mag op enige wyse of in enige vorm
gekopieer of gestoor word sonder die vooraf toestemming van InnovUS nie.

Stellenbosch University