skip to content

Nuus en gebeure > Gebeure

    SOEK 

CHEMIES, MAGANIES OF ELEKTRONIESE INGENIEURSWESE, OF CHEMIE STUDENTE – VOOR OF NAGRAADS

04/10/2010
Gebeure >>

CHEMIES, MAGANIES OF ELEKTRONIESE INGENIEURSWESE, OF CHEMIE STUDENTE – VOOR OF NAGRAADS

Posisies vir 'n Patentprokureur in opleiding is beskikbaar by:

VON SEIDELS PATENT PROKUREURS
(CENTURY CITY, KAAPSTAD)

Geen regskwalifikasie word benodig nie maar die suksesvolle kandidaat sal bereid moet wees om 'n LLB graad deur UNISA te doen.

Applikante kan hulle CVs stuur aan:
service@vonseidels.com 

Vir verdere inligting kontak:
Bastiaan Koster op 021-526-2800.


Terug


Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart

© Kopiereg 2002 - 2012 | InnovUS, die tegnologie-oordragmaatskappy van Universiteit Stellenbosch.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie webtuiste mag op enige wyse of in enige vorm
gekopieer of gestoor word sonder die vooraf toestemming van InnovUS nie.

Stellenbosch University