skip to content

Nuus en gebeure > Gebeure

    SOEK 

Dis nou die tyd om die wêreld te verander…

13/10/2011
Gebeure >>

Het jy 'n innoverende idee om tegnologie aan te wend om die wêreld 'n beter plek te maak? Kliek dan hier om meer te lees oor die World 2011 Young Innovators Competition. Jy het 'n kans om 'n reis na Switserland te wen met alle uitgawes betaal, asook beginnersbefondsing om jou droom te verwesenlik.

Dokument net in Engels beskikbaar


Terug


Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart

© Kopiereg 2002 - 2012 | InnovUS, die tegnologie-oordragmaatskappy van Universiteit Stellenbosch.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie webtuiste mag op enige wyse of in enige vorm
gekopieer of gestoor word sonder die vooraf toestemming van InnovUS nie.

Stellenbosch University