skip to content

Nuus en gebeure > Jongste nuus

    SOEK 

Maak geld uit gratis programmatuur

11/10/2011
Jongste nuus >>

Open Source entrepreneur Anton de Wet het onlangs by Innovus se Entrepeneursaand vir Maverick studente oor die onderwerp “Onkonvensionele beginnersondernemings: Begryp die belangrikheid van waarde” toegespreek. Sy aanbieding het 'n nuwe perspektief gebied oor ons benadering tot geld asook 'n insig oor in die teorie van spirale dinamika gebied. Hy het ook gepraat oor hoe dit moontlik is om geld te maak deur die verkoop van programmatuur.

Onkonvensionele beginnersondernemings: Begryp die belangrikheid van waarde

Aanbieding net in Engels beskikbaar


Terug


Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart

© Kopiereg 2002 - 2012 | InnovUS, die tegnologie-oordragmaatskappy van Universiteit Stellenbosch.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie webtuiste mag op enige wyse of in enige vorm
gekopieer of gestoor word sonder die vooraf toestemming van InnovUS nie.

Stellenbosch University