skip to content

Nuus en gebeure > Gebeure

    SOEK 

Ontsluit intellektuele eiendom

17/11/2011
Gebeure >>

Is jy nog steeds in die donker oor intellektuele eiendom? Dan moet jy seker maak dat jy InnovUS se volgende slypskool naamlik “Wat is intellektuele eiendom” bywoon.”

In die sessies sal lig op die volgende aspekte gewerp word: “Wat is 'n patent?”, “Hoe kan Open Source programmatuur my help?” en “Wat is die doel van plantkwekers se regte?”

WAT: Wat is intellektuele eiendom slypskool

WIE MOET BYWOON: Navorsers, nagraadse studente en personeel

WANNEER: 7 Desember 2011

WAAR: Stellenbosch hoofkampus - sal bevestig word.

TYD: 10:00 -12:00

RSVP TEEN 28 NOVEMBER 2011 innovusp@sun.ac.za

RSVP vir toekomstige datums: 15 Februarie 2012, 18 April 2012, 1 Augustus 2012 and 19 Oktober 2012 


Terug


Tuisblad | Afstanddoening | Privaatheidsbeleid | Skakel ons | Meer oor ons | Algemene vrae (FAQ) | Skakels | Terreinkaart

© Kopiereg 2002 - 2012 | InnovUS, die tegnologie-oordragmaatskappy van Universiteit Stellenbosch.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie webtuiste mag op enige wyse of in enige vorm
gekopieer of gestoor word sonder die vooraf toestemming van InnovUS nie.

Stellenbosch University