
Innovus is die Universiteit Stellenbosch se universiteit-industrie-interaksieplatform vir die kommersialisering van US-bates. Innovus is verantwoordelik vir die Universiteit se kommersiële aktiwiteite. Dit is egter nie alleen beperk tot die kommersialisering van die Universiteit se innovasie- en intellektuele-eiendomsportefeulje deur patentering, lisensiëring en die vorming van afwentelmaatskappye nie, Innovus het ook die mandaat ontvang om die US se vyfde inkomstestroom, naamlik inkomste uit kommersialiseringsaktiwiteite deur sy SUNKOM-afdeling, te bestuur.
INNOVUS TEGNOLOGIE OORDRAG (EDMS) BPK | Universiteit Stellenbosch
DE BEERSTRAAT 15
STELLENBOSCH
7600
SUID AFRIKA
|
POSBUS 3135
MATIELAND
7602
SUID AFRIKA
|
T +27 (0) 21 808 3826
F +27 (0) 21 808 39 13
E info@innovus.co.za
|