Geargiveerde Gebeure

Geargiveerde Gebeure

Extreme by Design

Ter viering van Internasionale Kreatiwiteits- en Innovasieweek (15–22 April) sal InnovUS konsentreer op die uitwerking wat goeie idees...

Inspirasie vir Entrepreneurs en Innoveerders

Waaroor praat hulle? Beginnermaatskappy ondervinding Befondsing Hoe om beleggingsgereed te wees Gratis geleentheid Kliek hier om te registreer voor 24 Oktober 2013 25 Oktober...

Stellenbosch Ideekompetisie (SIC): Ideevormingswerkwinkel

Wanneer: 12 Maart 2013 Waar: Kennissentrum, Ingenieurswese, K303 Hoe laat: 19:00 – 21:00 Hierdie werkswinkel gee jou die geleentheid om jou idee...

Kom op Hoogte van Internasionale Patentreg

Innovus bied 'n gratis inleidende kursus tot internasionale patentreg aan. Die aanbieder is Hans Nieuwkamp, 'n...

Entrepreneurskap-skou

InnovUS sal saam met SEDA en ander instellings gasheer wees vir die Entrepreneurskap-skou. WAT: Entrepreneurskap-skou WANNEER: 27-29 November 2012   WAAR: The Woodmill,...

Opleidingskurses oor IE Kantooradministrasie

Die Suider-Afrikaanse Navorsings- en Ontwikkelings Vereniging (SARIMA) kondig met trots 'n opleidingskurses oor IE Kantooradministrasie aan....

Van Matie tot Mars

Dr Van Zyl sal die spreker wees by 'n spesiale Mavericks-geleentheid wat deur InnovUS by die...

Aandag Alle Biotegnologie-Entrepreneurs

Registreer nou om 'n Sertifikaat in Bio-entrepreneurskap, aangebied deur die Universiteit Pretoria, te voltooi. Die kursusdatums...

Kom Meer te Wete oor IE

Sukkel jy nog steeds om die kern van IE te verstaan? Die goeie nuus is dat InnovUS...

Hoe Kies Jy 'n Entrepreneur

Een van die wêreld se sleutelspelers in waagkapitaal kom deel sy kennis met jou! Roelof Botha...