Kom Meer te Wete oor IE

Kom Meer te Wete oor IE

Sukkel jy nog steeds om die kern van IE te verstaan? Die goeie nuus is dat InnovUS 'n reeks werkswinkels oor die basiese beginsels van IE gaan aanbied. Von Seidels Prokureurs en InnovUS se personeellede gaan die werkswinkels gratis aanbied vir alle navorsers, nagraadse studente en personeellede.

WAT: Werkswinkels oor die basiese beginsels van IE

WIE MOET BYWOON: Navorsers, nagraadse studente en personeel

WANNEER: 18 April 2012

WAAR: Stellenbosch hoofkampus - sal bevestig word.

TYD: 15:00 tot 16:30

RSVP innovusp@sun.ac.za

RSVP vir toekomstige datums: 1 Augustus 2012 en19 Oktober 2012