Stellenbosch Ideekompetisie (SIC): Ideevormingswerkwinkel

Stellenbosch Ideekompetisie (SIC): Ideevormingswerkwinkel

Wanneer: 12 Maart 2013

Waar: Kennissentrum, Ingenieurswese, K303

Hoe laat: 19:00 – 21:00

Hierdie werkswinkel gee jou die geleentheid om jou idee te verfyn voor die sperdatum van 8 April. Daar sal ook die kans wees om te netwerk en spanne te vorm.

RSVP asb. by: cmh@sun.ac.za.