Ideesprogram

Ideesprogram

Die LaunchLab se Ideesprogram 2017 (voorheen die Stellenbosch Idees kompetisie) is ontwerp om jou en jou sake-idee voor te berei vir insluiting by die LaunchLab se Lanseerprogram. Dit bestaan hoofsaaklik uit twee afdelings:

  • Slypskole en lesingreeks: Hierdie sessies moedig nuwe idees aan en help ook daardie idees bevestig en bekragtig.
  • Voorleggingsnes: Die Voorlegginsnes bied deelnemers die geleentheid om hul voorlegging te oefen en ’n finale aanbieding voor ’n paneel beoordelaars te doen, wat dan besluit wie aanvangskapitaal vir hul idees ontvang.