US en Innovus vier 4 nuwe maatskappye

US en Innovus vier 4 nuwe maatskappye

Die Universiteit Stellenbosch (US) en sy interaksie- en innovasiemaatskappy Innovus het Woensdagmiddag (07 November 2018) vier nuwe afwentel-maatskappye gevier. Die nuutgestigte maatskappye, Geosmart Space, Cubespace, Sein Media en Sharksafe Barrier sal deel vorm van die Universiteit se Groep van Maatskappye.

By die geleentheid het die vier afwentel-maatskappye elk 'n 10-minute aanbieding gedoen oor die stigting van hul maatskappy en ook hul produkte vertoon. Die maatskappye het ook hul aandeelhouersooreenkomste onderteken en hul maatskappysertifikate op die bekende Innovus Groep van Maatskappye Muur geplaas.

Lees volle artikel hier.

Kopiereg 2017 Innovus Technology Transfer, Alle Regte Voorbehou
Webtuiste deur NetMechanic ontwikkel