Joubert

Joubert de Wet

Tegnologie-oordrag Bestuurder

Joubert is passievol oor die kruispunt tussen tegnologie, sake, en innovasie.
As ’n Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus is hy verantwoordelik vir die kommersialisering van Intellektuele Eiendom wat deur navorsing by die Universiteit Stellenbosch ontwikkel word.
Joubert werk reeds die afgelope 8 jaar in verskeie hoedanighede in die navorsings-, ontwikkelings- en innovasieruimte.
Hy beskik oor nagraadse kwalifikasies in onderskeidelik Ingenieurswesebestuur (MIng, UP) en Elektroniese Ingenieurswese (MIng, NWU).