Universiteit Stellenbosch Nedbank LaunchLab (Edms) Bpk

LaunchLab is 'n inisiatief van Innovus en geleë in die hartjie van die Universiteit Stellenbosch se kampus. Hy bied ontluikende entrepreneurs uitstekende infrastruktuur en netwerkdienste, asook leiding van akademiese personeel en leiers in die sakewêreld om hulle te help om hul sakeidees bekend te stel. LaunchLab funksioneer as 'n sakeversneller en gee entrepreneurskap op kampus 'n hupstoot deur netwerkgeleenthede, mentorskap en bekostigbare huurtariewe in 'n entrepreneursvriendelike omgewing te bied.

http://www.launchlab.co.za/

Kopiereg 2017 Innovus Technology Transfer, Alle Regte Voorbehou
Webtuiste deur NetMechanic ontwikkel