Maties Gymnasium

Maties Gymnasium is 'n divisie van die Universiteit Stellenbosch. Hy hanteer die kommersialisering van die universiteit se sportbates en verskaf 'n wye reeks eersteklasdienste aan die sport-, fiksheids- en welstandsindustrieë. Maties Gym is by Coetzenburg in die dorp Stellenbosch geleë.

https://stellenbosch.matiesgym.co.za/