SEIN

SEIN Media Edms Bpk

SEIN bied uitmuntende rolprentklankbaan- en musiekopnamedienste in die hartjie van die wynland by die Universiteit Stellenbosch. Ons kreatiewe proses berus op ’n etos van uitnemendheid. Danksy buigsame, datagedrewe metodologieë lewer ons produksies van die hoogste gehalte met ’n vinnige omkeertyd, teen ’n fraksie van die koste van tradisionele benaderings. Met die navorsings- en onderrigaktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch op ons voorstoep, bly Sein met gemak aan die voorpunt van bedryfsontwikkelings.

 

Webtuiste: http://www.sein.co.za/

Kopiereg 2017 Innovus Technology Transfer, Alle Regte Voorbehou
Webtuiste deur NetMechanic ontwikkel