Sharksafe Barriers (Edms) Bpk

Sharksafe Barriers is 'n ekovriendelike tegnologie wat magnetiese en visuele stimuli kombineer om haaispesies wat as gevaarlik vir mense beskou word, af te skrik. Die tegnologie is daarop gemik om mense veilig teen haaie te hou en die haaie terselfdertyd te beskerm.

https://www.facebook.com/Sharksafebarrier

https://www.youtube.com/watch?v=IOfJL-Rbwtw