Indien jy 'n tegnologie gesien het waaroor jy meer wil weet of as jy graag by Innovus betrokke wil raak, hetsy as 'n belegger, nywerheidsdeskundige of in 'n raadgewende kapasiteit, skakel gerus vir Anita Nel by +27 21 808 3079 of +27 21 808 3826 of stuur 'n e-pos aan dj@sun.ac.za.
De Beerstraat 15
Stellenbosch
7600