Blaai of Filter deur Tegnologieë

Blaai of Filter deur Tegnologieë

Innovus steun die Universiteit Stellenbosch se navorsers, studente en personeellede wat hul navorsingsuitsette of uitvindsels wil kommersialiseer. Dit word gedoen deur die intellektuele-eiendomsregte aan 'n bedryfsvennoot te lisensieer of deur 'n afwentelmaatskappy te stig. Al die tegnologieë wat hieronder gelys word, is beskikbaar vir Innovus Instant Access Licensing wat die lisensiëringsproses aansienlik versnel.

Innovus kommersialiseer tegnologieë wat aan spesifieke bedryfsvereistes voldoen, en help met die verdere ontwikkeling daarvan. Talle navorsingsuitsette van Innovus is al tot volwaardige afwentelmaatskappye ontwikkel wat by ons unieke stel dienste baat vind, insluitend onder meer inkubatorfasiliteite, toegang tot sakementors, beperkte saaibefondsing en regsadvies.

Agri-Wetenskappe

Fisiese Wetenskappe

Ingenieurswese

Lewenswetenskappe

Medisyne en Gesondheid

Skoon Tegnologie en Water

Software and Models

Sosiale Wetenskappe en Ander

Kopiereg 2017 Innovus Technology Transfer, Alle Regte Voorbehou
Webtuiste deur NetMechanic ontwikkel