Sun Magnetics (Edms) Bpk

InductEx is 'n driedimensionele magneto-kwasiestatiese induktansierekenaar vir multiterminale supergeleidende, geïntegreerde baanuitlegte, en beskikbaar as 'n konsoletoepassing vir Windows, Linux en Mac OS X.

Weergawe 5.02 met 'n kragtiger 3D-solver-enjin is nou beskikbaar in enkel- en multikernweergawes vir geregistreerde en/of akademiese en kommersiële gebruikers wat daarvoor betaal het. Die onderstaande inligtingsgrafiek toon hoeveel vinniger dit werk vir die ekstraheer van volledige selle vergeleke met vroeër weergawes. Dit is op 15 Augustus 2015 vrygestel.

Weergawe 4.30 met 'n gemodifiseerde FastHenry-solver-enjin en 'n paar groottebeperkings is beskikbaar om gratis vir evalueringsdoeleindes afgelaai te word.

http://www0.sun.ac.za/ix/?q=home