Van Matie tot Mars

Van Matie tot Mars

Dr Van Zyl sal die spreker wees by 'n spesiale Mavericks-geleentheid wat deur InnovUS by die Universiteit Stellenbosch aangebied sal word. Hy sal sy ervarings deel van die voorbereidings wat met die Curiosity-missie gepaard gegaan het asook die daaropvolgende suksesvolle landing van die kernkrag-aangedrewe verkenningstuig.

WANNEER: Maandag, 3 September 2012

WAAR: Reitz Saal, Fakulteit van Ingenieurswese

TYD: 13:00 - 14:00

Skakel asseblief 021 808 3826 of e-pos innovusp@sun.ac.za om te registreer

Beperkte sitplekke, so RSVP so gou as moontlik!

Kopiereg 2017 Innovus Technology Transfer, Alle Regte Voorbehou
Webtuiste deur NetMechanic ontwikkel