Hoe Kies Jy 'n Entrepreneur

Hoe Kies Jy 'n Entrepreneur

Een van die wêreld se sleutelspelers in waagkapitaal kom deel sy kennis met jou! Roelof Botha was daar toe PayPal en YouTube gestig is. Hy deel sy kennis van Silicon Valley.

WANNEER: Dinsdag 10 April 2012

WAAR: STIAS

TYD: 18:00

Kopiereg 2017 Innovus Technology Transfer, Alle Regte Voorbehou
Webtuiste deur NetMechanic ontwikkel