Welkom by InnovUS Technology Transfer (Edms.) Bpk., Universiteit Stellenbosch se tegnologie-oordragmaatskappy.
Ons bestuur die kommersialisering van die Universiteit se innovasie- en intellektuele-eiendomsportefeulje deur patentering, lisensiëring en die vorming van afwentelmaatskappye.
Ons uitvinders en navorsers stel deurgaans nuwe standaarde en versit die grense van wat in die innovasieruimte as moontlik beskou word.
Of jy nou ‘n uitvinder met grootse idees is, ‘n uitvinder op soek na beleggingsgeleenthede, ‘n maatskappy op soek na ‘n universiteitsinnovasie, of as jy net op hoogte wil bly van die jongste wetenskaplike uitvindings, kyk gerus na ons webwerf of kliek hier om ons te skakel.
| NAVORSER ONDER DIE SOEKLIG |
| Doktor Gert-Jan van Rooyen: Media Lab |
|

|
Kliek hier om die navorser onder ons soeklig te ontmoet en meer oor sy innoverende navorsing uit te vind.
|
| Ontmoet US navorsers |
|
|
| NUUS EN GEBEURE |
| Stuur jou sake-idee |
|

|
Die Stellenbosch Idee Kompetisie (SIC) beloon potensiële entrepreneurs vir hul sake-idees. Dít sluit in personeel en studente van US.
Kliek hier om meer uit te vind.
|
| Nog InnovUS-nuus en gebeure |
|
| |
| NANOVESEL-TEGNOLOGIEË |
|

|
Kliek hier om meer oor die vele toepassings van nanovesel uit te vind.
|
| Lees meer |
|
|
| WINDTEGNOLOGIE |
|

|
Kliek hier om meer oor windopwekkers uit te vind en hoe dit die aansien van volhoubare energie aan die verander is.
|
Lees meer
|
|